Pulp Books Archive is βn passiegedrewe erfenisinisiatief deur Pieter Haasbroek. Wat 30 jaar gelede begin het as βn versamelobsessie van Afrikaanse sagtebandboeke uit die goue era (1950β1980βs sonder TV), het gegroei tot βn omvattende digitale museum.
Ons doel is om die ikoniese omslagkuns, meesterverhaalskrywers soos F.A. Venter (Meiring FouchΓ©), Braam le Roux, Gerrie Radlof, en die legendariese βTop 9β-reekse vir die nageslag en die wΓͺreld te bewaar.
βοΈ Navrae & Argiefbydraes
Het jy vrae oor βn spesifieke reeks, ontbrekende inligting, of besit jy ou sagtebandboeke wat jy wil laat digitaliseer?