HISTORIESE SUID-AFRIKAANSE SAGTEBAND BOEKE ARGIEF (1950'S EN VERDER)
πŸ“– 1460+ Boekvoorblaaie πŸ“š 81 Reekse πŸ›οΈ 42 Uitgewers ✍️ 250 Skrywers
✍️ Skrywer / Outeur πŸ“š 152 Werke in Argief

REINHARDT HENDRIKS AKA CASPER H. MARAIS

Volledige bibliografie en voorblaaie-argief van alle sagteband publikasies, reekse en enkelboeke geskryf deur Reinhardt Hendriks (ook bekend as Casper H. Marais, AndrΓ© Murat en R. Hendriks).

ALLE BOEKE DEUR REINHARDT HENDRIKS AKA CASPER H. MARAIS

Gekategoriseer volgens uitgewersgroepering, alfabetiese reekse en deurlopende nommering

152 Boeke
πŸ›οΈ

Sirkel/Vanity Uitgewers

50 Boeke (#01 – #50)
πŸ“–

Afrikaanse Pers-Boekhandel Uitgewers

35 Boeke (#01 – #35)
🌟

Pronk Boeke Uitgewers

62 Boeke (#01 – #62)