Pulp Books Archive is โn passiegedrewe erfenisinisiatief deur Pieter Haasbroek. Wat 30 jaar gelede begin het as โn versamelobsessie van Afrikaanse sagtebandboeke uit die goue era (1950โ1980โs sonder TV), het gegroei tot โn omvattende digitale museum.
Ons doel is om die ikoniese omslagkuns, meesterverhaalskrywers soos F.A. Venter (Meiring Fouchรฉ), Braam le Roux, Gerrie Radlof, en die legendariese โTop 9โ-reekse vir die nageslag en die wรชreld te bewaar.
โ๏ธ Navrae & Argiefbydraes
Het jy vrae oor โn spesifieke reeks, ontbrekende inligting, of besit jy ou sagtebandboeke wat jy wil laat digitaliseer?