HISTORIESE SUID-AFRIKAANSE SAGTEBAND BOEKE ARGIEF (1950'S EN VERDER)
📖 1657+ Boekvoorblaaie 📚 232 Reekse 🏛️ Suiwer Nie-Kommersiële Navorsingsargief
Die roekelose mannekyn - Jef van Staden
Klik om te vergroot

🔍 Klik op voorblad vir volgrootte hoë-resolusie museumvertoning

Die roekelose mannekyn

Skrywer: Jef van Staden

Oorspronklike Publikasiejaar: 1962 (Pulp-era)

Uitgewer / Druknaam: Henk Human

Literêre Genre: Action & Adventure

Reekskonteks:

Henk Human is ʼn bobaas vegter met karate en gebruik hy dit onder andere handig in sy werk om enigeen wat enige tipe probleem optel, dit vir hulle te help oplos, maar natuurlik teen ʼn prys.

Ander Verhale in die Henk Human Reeks

Sien Alle Uitgawes →