HISTORIESE SUID-AFRIKAANSE SAGTEBAND BOEKE ARGIEF (1950'S EN VERDER)
📖 1,660+ Boekvoorblaaie 📚 ~100 Reekse 🏛️ Suiwer Nie-Kommersiële Navorsingsargief
Henk Human
Action & Adventure 📚 6 Boeke in Argief

Henk Human REEKS

Hoofskrywer: Jef van staden

Outentieke 1950's volgorde (#1 links bo tot einde)

Storielyn Oorsig & Historiese Konteks

Henk Human is ʼn bobaas vegter met karate en gebruik hy dit onder andere handig in sy werk om enigeen wat enige tipe probleem optel, dit vir hulle te help oplos, maar natuurlik teen ʼn prys.

ALLE BOEKVOORBLAAIE IN VOLGORDE

Volledige lys van #1 tot #6 soos oorspronklik gepubliseer

6 Uitgawes