HISTORIESE SUID-AFRIKAANSE SAGTEBAND BOEKE ARGIEF (1950'S EN VERDER)
📖 1,660+ Boekvoorblaaie 📚 ~100 Reekse 🏛️ Suiwer Nie-Kommersiële Navorsingsargief
Jef van Staden
Action & Adventure 📚 1 Boeke in Argief

Jef van Staden REEKS

Hoofskrywer: Jef van Staden

Outentieke 1950's volgorde (#1 links bo tot einde)

Storielyn Oorsig & Historiese Konteks

Op hul reis deur die ruim was hulle slegs vir ’n kort oomblik in aanraking met die vriendelike man van Venus, maar vir die twee aardbewoners was dit ’n ondervinding wat hulle nooit weer sou kon vergeet nie. En intussen wag daar op aarde ’n ontstelde jong vrou in vertwyfeling op hul terugkeer, want sy het steeds dieper weggesink in die genadelose greep van ’n skurkebende wat bereid is om die gees van die mens te verslaaf vir hul eie stoflike gewin.

ALLE BOEKVOORBLAAIE IN VOLGORDE

Volledige lys van #1 tot #1 soos oorspronklik gepubliseer

1 Uitgawes