HISTORIESE SUID-AFRIKAANSE SAGTEBAND BOEKE ARGIEF (1950'S EN VERDER)
📖 1,660+ Boekvoorblaaie 📚 ~100 Reekse 🏛️ Suiwer Nie-Kommersiële Navorsingsargief
Fabel Retief
Detective & Police Crime 📚 7 Boeke in Argief

Fabel Retief REEKS

Hoofskrywer: Meiring Fouche -

Outentieke 1950's volgorde (#1 links bo tot einde)

Storielyn Oorsig & Historiese Konteks

Fabel Retief het sy bynaam verwerf deur die fabelagtige bekwaamheid waarmee hy die ingewikkeldste sake opgelos het, toe hy nog in die Suid Afrikaanse Speurdiens was. Waar daar geheimsinnige dinge en moorde voorkom, daar is Fabel Retief.

ALLE BOEKVOORBLAAIE IN VOLGORDE

Volledige lys van #1 tot #7 soos oorspronklik gepubliseer

7 Uitgawes