Klik om te vergroot
🔍 Klik op voorblad vir volgrootte hoë-resolusie museumvertoning
đź“– Jef van Staden
Boek #01
Die man van Venus
Skrywer: Jef van Staden
Oorspronklike Publikasiejaar: 1961 (Pulp-era)
Uitgewer / Druknaam: Jef van Staden
LiterĂŞre Genre: Action & Adventure
Reekskonteks:
Op hul reis deur die ruim was hulle slegs vir ’n kort oomblik in aanraking met die vriendelike man van Venus, maar vir die twee aardbewoners was dit ’n ondervinding wat hulle nooit weer sou kon vergeet nie. En intussen wag daar op aarde ’n ontstelde jong vrou in vertwyfeling op hul terugkeer, want sy het steeds dieper weggesink in die genadelose greep van ’n skurkebende wat bereid is om die gees van die mens te verslaaf vir hul eie stoflike gewin.
Ander Verhale in die Jef van Staden Reeks
Sien Alle Uitgawes →
#01
1961
Klik om te vergroot