HISTORIESE SUID-AFRIKAANSE SAGTEBAND BOEKE ARGIEF (1950'S EN VERDER)
📖 1657+ Boekvoorblaaie 📚 232 Reekse 🏛️ Suiwer Nie-Kommersiële Navorsingsargief
Wraak op see - Frans Gericke
Klik om te vergroot

🔍 Klik op voorblad vir volgrootte hoë-resolusie museumvertoning

Wraak op see

Skrywer: Frans Gericke

Uitgewer / Druknaam: Jaap Zeeman

Literêre Genre: Pirate & High Seas Adventure

Reekskonteks:

In hierdie heerlike seerower storieverhale ontmoet u vir kaptein Jaap Zeeman. Hy en sy gevolg beland in ʼn seerowernes wat bestaan het uit die wreedste en mees meedoënlose manne op aarde. Hierdie seerowers het absolute mag gehad in die seerowerryke langs die Kaapse Seeweg en honderde seerowerskepe het veral om die eilande noord van Madagaskar gewemel. Jaap moes daagliks waagstukke en heldedade aangaan en so die dood, dag na dag uit te tart, om sy lewe te behou. Alleen met roekelose dapperheid en weergalose vasberadenheid kon hy sy vryheid weer herwin. Die reeks bied ʼn interessante kykie in die lewe en die dood van die betrokke seerower era, waar geen genade betoon was nie en iets soos respek en eerbetoon vir ʼn ander selde bestaan het.

Ander Verhale in die Jaap Zeeman Reeks

Sien Alle Uitgawes →