Klik om te vergroot
🔍 Klik op voorblad vir volgrootte hoë-resolusie museumvertoning
📖 Ryk Schoonraad
Boek #01
Die rooi klippies van Tandberg
Skrywer: Meiring Fouche
Oorspronklike Publikasiejaar: 1962 (Pulp-era)
Uitgewer / Druknaam: Ryk Schoonraad
Literêre Genre: Western & Frontier
Reekskonteks:
Lees gerus die verhale van Ryk Schoonraad se avonture in die wilde weste. Saam met sy getroue hond Napoleon het hy sy hande behoorlik vol met veediewe en ander skurke. Dan is daar natuurlik altyd 'n mooi dame ook wat hy uit die verknorsing moet red.
Ander Verhale in die Ryk Schoonraad Reeks
Sien Alle Uitgawes →
#01
1962
Klik om te vergroot
#02
1962
Klik om te vergroot